FC Internazionale Milano

Internazionale
Volle naam F.C. Internazionale Milano
Bynaam/me I Nerazzurri (Die swart en blou)
La Beneamata (Die gekoesterde een)
Il Biscione (Die groot grasslang)
Baüscia (Grootpraters in Lombardies)
Stigting 9 Maart 1908
Tuisveld Giuseppe Meazza, Milaan
Kapasiteit 80 018
Voorsitter Erick Thohir
Afrigter Stefano Pioli
Liga Serie A
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure

FC Internazionale Milano, kortweg Internazionale, Inter of Inter Milaan genoem, is 'n sokkerklub in Italië, wat op 9 Maart 1908 deur 'n aantal "rebelle" gestig is. Hulle is van die Milan Cricket and Football Club, nou beter bekend as AC Milan afgestig.

Die vernaamste beswaar was dat hulle geen buitelandse spelers toegelaat het nie. Hulle tuisveld is die San Siro-stadion in Milaan.

Vorige name

  • 1908-1928 F.C. Internazionale Milano
  • 1928-1931 Ambrosiana
  • 1931-1945 Ambrosiana-Inter
  • 1945-nou F.C. Internazionale Milano

Eksterne skakels