Geografiese koördinatestelsel

Kaart van die aarde met lengte- (horisontaal) en breedtegraade (vertikaal), Eckert VI projeksie; groot weergawe Geargiveer 13 Junie 2007 op Wayback Machine (pdf, 1.8MB)

'n Geografiese koördinatestelsel help om alle posisies op aarde te spesifiseer deur hoofsaaklik van die sferiese koördinatestelsel gebruik te maak. Daar is drie koördinate: lengtegraade, breedtegraade en geodetiese hoogte.

Sien ook

  • GPS, Globale Posisioneringstelsel.