| |||||||||||||||||||||||
| |||||||||||||||||||||||
Leuse: Jedan narod, jedan kralj, jedna država (1919–1941) Један народ, један краљ, једна држава (Serwo-Kroaties vir: "Een nasie, een koning, een staat") Bratstvo i jedinstvo (1919–1941) Братство и јединство (Serwo-Kroaties vir: "Broederskap en eenheid") | |||||||||||||||||||||||
Volkslied: Himna Kraljevine Jugoslavije (1919–1941) Химна Краљевине Југославије (Serwo-Kroaties vir: "Volkslied van die Koninkryk Joego-Slawië") Hej, Slaveni/Хеј, Славени (1945–1992) (Serwo-Kroaties vir: "Hey, Slawiërs") | |||||||||||||||||||||||
Ligging van Joego-Slawië | |||||||||||||||||||||||
Hoofstad | Belgrado (Beograd / Београд) | ||||||||||||||||||||||
Taal/Tale | Serwo-Kroaties, Masedonies, Sloweens, Albanees | ||||||||||||||||||||||
] | Nie gespesifiseer nie | ||||||||||||||||||||||
Monarg/President | |||||||||||||||||||||||
- 1918–1921 | Pieter I van Joego-Slawië | ||||||||||||||||||||||
- 1921–1934 | Alexander I van Joego-Slawië | ||||||||||||||||||||||
- 1934–1945 | Pieter II van Joego-Slawië | ||||||||||||||||||||||
- 1953–1980 | Josip Broz Tito | ||||||||||||||||||||||
Historiese tydperk | 20ste eeu | ||||||||||||||||||||||
- Stigting | 1 Desember 1918 | ||||||||||||||||||||||
- Ontbinding | 27 April 1992 | ||||||||||||||||||||||
Oppervlakte | |||||||||||||||||||||||
- 1918 | 247 542 km2 95 577 sq mi | ||||||||||||||||||||||
- 1991 | 255 804 km2 98 766 sq mi | ||||||||||||||||||||||
Bevolking | |||||||||||||||||||||||
- 1918 skatting | 12 017 323 | ||||||||||||||||||||||
Digtheid | 48,5 /km² 125,7 /sq mi | ||||||||||||||||||||||
- 1991 skatting | 23 229 846 | ||||||||||||||||||||||
Digtheid | 90,8 /km² 235,2 /sq mi | ||||||||||||||||||||||
Geldeenheid | Joego-Slawiese dinar | ||||||||||||||||||||||
|
Joego-Slawië (Serwo-Kroaties: Jugoslavija/Југославија, ; Sloweens: Jugoslavija, ; Masedonies: Југославија, ; Albanees: Jugosllavia, Hongaars: Jugoszlávia; letterlik: "Suid-Slawië") was tussen 1918 en 2003 die naam van drie opeenvolgende state in Suidoos-Europa op die Balkanskiereiland. Die hoofstad van hierdie state was telkens Belgrado.
Vanaf 2003 het hierdie staat as Serwië en Montenegro bekend gestaan, maar in 2006 het dit verdeel in twee afsonderlike state, naamlik Serwië en Montenegro.
In sport was die Joego-Slawiese nasionale sokkerspan een van die mededingendste spanne; hulle het agt keer aan die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi deelgeneem en twee keer die vierde plek behaal (in 1930 en 1962). Vir die UEFA Europa-beker kon Joego-Slawië vier keer kwalifiseer en was twee keer (in 1960 en 1968) die naaswenner. Die Europese Sokkerkampioenskap is in 1976 in Joego-Slawië aangebied, waartydens die gasheer die vierde plek verower het. Tydens die Olimpiese Somerspele 1960 in Rome het die Joego-Slawiese nasionale sokkerspan die goue medalje verower. Sarajevo, die destydse hoofstad van die Sosialistiese Republiek Bosnië en Herzegowina, het die Olimpiese Winterspele 1984 gehuisves.
Sosialistiese Republiek Bosnië en Herzegowina | Sarajevo | ||
Sosialistiese Republiek Kroasië | Zagreb | ||
Sosialistiese Republiek Masedonië | Skopje | ||
Sosialistiese Republiek Montenegro | Titograd | ||
Sosialistiese Republiek Serwië
|
Belgrado | ||
Sosialistiese Republiek Slowenië | Ljubljana |
Naam | Hoofstad | Vlag | Wapen | Onafhanklikheidsverklaring | Verenigde Nasies lidmaatskap |
---|---|---|---|---|---|
Federale Republiek Joego-Slawië later hernoem tot Serwië en Montenegro |
Belgrado | 27 April 1992 datum van die proklamasie van FR Joego-Slawië |
1 November 2000 lidmaatskap opgevolg deur Serwië op 3 Junie 2006 | ||
Kroasië | Zagreb | 25 Junie 1991 | 22 Mei 1992 | ||
Slowenië | Ljubljana | 25 Junie 1991 | 22 Mei 1992 | ||
Noord-Masedonië | Skopje | 8 September 1991 | 8 April 1993 | ||
Bosnië en Herzegowina | Sarajevo | 1 Maart 1992 | 22 Mei 1992 |