Nicolae Ceaușescu

Nicolae Ceausescu

Nicolae Ceaușescu (/tʃaʊˈʃɛskuː/, Romanian: (listen); 26 Januarie 1918 - 25 Desember 1989) was 'n Roemeense kommunistiese politikus en leier. Hy was van 1965 tot 1989 die sekretaris-generaal van die Roemeense Kommunistiese Party gewees, en was derhalwe die tweede en laaste kommunistiese leier van Roemenië. Hy was ook die land se staatshoof vanaf 1967, president van die Staatsraad, en vanaf 1974 ook gelyklopend president van die Republiek, tot sy omverwerping en teregstelling in die Roemeense Revolusie in Desember 1989 wat deel gevorm het van 'n reeks anti-kommunistiese opstande in die Sowjetunie en elders in Oos-Europa in 1989.

Eksterne skakels