29 Januarie is die 29ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender . Daar volg nog 336 dae in die res van die jaar (337 in skrikkeljare ).
Jody Scheckter se geboortedag
Oprah Winfrey se geboortedag
Gebeure
Geboortes
1499 – Katharina von Bora , vrou van Martin Luther († 1552 ).
1689 – Hubert Kornelisz. Poot , Nederlandse digter († 1733 ).
1843 – William McKinley , Amerikaanse staatsman en 25ste President van die Verenigde State († 1901 ).
1856 – Aleksander Brückner , Poolse filosoof en literatuurhistorikus († 1939 ).
1931 – Richard Bakalyan , Amerikaanse akteur († 2015 ).
1945 – Ibrahim Boubacar Keïta , politikus en president van Mali († 2022 ).
1945 – Tom Selleck , Amerikaanse akteur, draaiboekskrywer en vervaardiger.
1948 – Kathryn Kates , Amerikaanse aktrise († 2022 ).
1950 – Jody Scheckter , Suid-Afrikaanse renjaer.
1954 – Oprah Winfrey , Amerikaanse kletskoningin, besigheidsvrou en aktrise.
1984 – Natalie du Toit , Suid-Afrikaanse swemmer.
Sterftes
1119 – Pous Gelasius II , 161ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk in Cluny , Frankryk (* ~1058 ).
1696 – Iwan V van Rusland , tsaar van Rusland (* 1666 )
1820 – George III van die Verenigde Koninkryk , (* 1738 ).
1954 – Helena Barry-Hofmeyr , Nasionale Partylid van die Vrystaatse Provinsiale Raad (* 1887 ).
1956 – Toon van den Heever , Suid-Afrikaanse digter, regter en Hertzogprys -wenner (* 1894 ).
1959 – Pauline Janet Smith , Suid-Afrikaanse skrywer (* 1882 ).
1963 – Robert Frost , Amerikaanse digter (* 1874 ).
1966 – Wim Hartman , Afrikaanse skrywer (* 1909 ).
1977 – Freddie Prinze , Amerikaanse akteur (* 1954 ).
1996 – Jamie Uys , Suid-Afrikaanse rolprentregiseur (* 1921 ).
2011 – Fanus Rautenbach , Suid-Afrikaanse radio-omroeper en skrywer (* 1928 ).
2013 – Johan de Ridder , Suid-Afrikaanse argitek, ontwerper van vele geboue (* 1927 ).
2018 – Clive van Ryneveld , Suid-Afrikaanse krieketspeler, politikus, prokureur en bankier (* 1928 ).
2022 – Howard Hesseman , Amerikaanse akteur en regisseur (* 1940 ).
Vakansie-, vierings- en waarnemingsdae
Wikimedia Commons bevat media in verband met 29 Januarie .