FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982

FIFA Sokker-Wêreldbeker
Copa Mundial de Fútbol – España 82
Toernooi-inligting
Gasheerland Vlag van Spanje Spanje
Datums 13 Junie – 11 Julie
Spanne 24 (van 6 konfederasies)
Stadions 17 (in 14 stede)
Finale uitslag
Kampioene Vlag van Italië Italië (3 titels)
Tweede plek Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland
Derde plek Vlag van Pole Pole
Vierde plek Vlag van Frankryk Frankryk
Toernooi-statistieke
Wedstryde gespeel 52
Doele 146 (2.81 per wedstryd)
Bywoning 2 109 723 (40 572 per wedstryd)
Meeste punte Vlag van Italië Paolo Rossi (6 doele)
Beste speler Vlag van Italië Paolo Rossi
1978
1986

Die twaalfde FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi (Spaans: Copa Mundial de Fútbol – España 82; Engels: FIFA World Cup) is vanaf 13 Junie tot 11 Julie 1982 in Spanje aangebied. Dit was die eerste Sokker-Wêreldbekertoernooi wat in Spanje aangebied is en die sewende in Europa.

Die Sokker-Wêreldbekertrofee waarom meegeding is

24 nasionale sokkerspanne het aan die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982 deelgeneem. Die spanne is in ses groepe verdeel, waarvan die twee beste spanne van elke groep na die tweede rondte deurgedring het. Die boonste spanne van die vier groepe het die halfeindrondte beslis. Italië het die trofee gewen nadat hulle Wes-Duitsland met 3–1 in die eindstryd geklop en sodoende hul derde wêreldbekertitel ingepalm het. Pole het in die derde en Frankryk in die vierde plek geëindig. Tydens die halfeindstryd tussen Wes-Duitsland en Frankryk is vir die eerste keer strafskoppe ingespan om ’n wedstryd te beslis; Wes-Duitsland het met 5–4 strafskoppe gewen en sodoende die eindstryd bereik. Beide die verdedigende kampioen Argentinië en die gasheer Spanje is in die tweede rondte uitgeskakel.

Die Suid-Afrikaanse nasionale sokkerspan het nie aan die toernooi deelgeneem nie omdat hulle nie ’n lid van FIFA was nie. Die nasionale sokkerspanne van Algerië, Honduras, Kameroen, Koeweit en Nieu-Seeland het vir die eerste keer aan ’n Sokker-Wêreldbekertoernooi deelgeneem. Dit was die eerste toernooi met die nuwe aantal van 24 nasionale sokkerspanne, wat verhoog is van die oorspronklike 16 deelnemers tussen die Sokker-Wêreldbekertoernooie van 1930 tot 1978.

Toewysing

Spanje is op 6 Julie 1966 in Londen, net voor die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1966 in Engeland, deur FIFA gekies as gasheer vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982. Die enigste ander kandidaatland was Wes-Duitsland, maar nadat dié land die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1974 toegewys is, het Wes-Duitsland voor die stemming hulself onttrek. Gelyktydig is die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1978 aan Argentinië toegewys.

Kwalifisering

Die gasheer Spanje en die verdedigende kampioen Argentinië het regstreeks vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982 gekwalifiseer. Van die 22 oorblywende plekke is 13 vir nasionale sokkerspanne van UEFA (Europa) gereserveer, drie vir CONMEBOL (Suid-Amerika), twee elk vir CAF (Afrika) en CONCACAF (Karibiese gebied, Noord- en Sentraal-Amerika) asook een elk vir AFC (Asië) en OFC (Oseanië).

Kwalifiserende spanne

Die volgende 24 spanne het vir die finale toernooi gekwalifiseer:

Uitslag van die kwalifisering:

   Geen deelname

   Land het homself onttrek of is nie deur FIFA aanvaar nie

   Land het nie gekwalifiseer nie

   Land het gekwalifiseer

Span Verskynings by eindstryde Agtereenvolgende deelnames Laaste verskyning Vorige beste prestasie
Vlag van Algerië Algerië 1ste 1 Debuut
Vlag van Argentinië Argentinië 8ste 3 1978 Kampioen (1978)
Vlag van België België 6de 1 1970 Agtste eindrondte (1934, 1938)
Vlag van Brasilië Brasilië 12de 12 1978 Kampioen (1958, 1962, 1970)
Vlag van Chili Chili 6de 1 1974 Derde plek (1962)
Vlag van El Salvador El Salvador 2de 1 1970 Groepfase (1970)
Vlag van Engeland Engeland 7de 1 1970 Kampioen (1966)
Vlag van Frankryk Frankryk 8ste 2 1978 Derde plek (1958)
Vlag van Honduras Honduras 1ste 1 Debuut
Vlag van Hongarye Hongarye 8ste 2 1978 Naaswenner (1938, 1954)
Vlag van Italië Italië 10de 6 1978 Kampioen (1934, 1938)
Vlag van Joego-Slawië Joego-Slawië 7de 1 1974 Vierde plek (1930, 1962)
Vlag van Kameroen Kameroen 1ste 1 Debuut
Vlag van Koeweit Koeweit 1ste 1 Debuut
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 1ste 1 Debuut
Vlag van Noord-Ierland Noord-Ierland 2de 1 1958 Kwarteindrondte (1958)
Vlag van Oostenryk Oostenryk 5de 2 1978 Derde plek (1954)
Vlag van Peru Peru 4de 2 1978 Kwarteindrondte (1970)
Vlag van Pole Pole 4de 3 1978 Derde plek (1974)
Vlag van Skotland Skotland 5de 3 1978 Groepfase (1954, 1958, 1974, 1978)
Vlag van Sowjetunie Sowjetunie 5de 1 1970 Vierde plek (1966)
Vlag van Spanje Spanje 6de 2 1978 Vierde plek (1950)
Flag of Czechoslovakia Tsjeggo-Slowakye 7de 1 1970 Naaswenner (1934, 1962)
Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland 10de 8 1978 Kampioen (1954, 1974)

Stadions

Wedstryde is in die volgende stede gespeel:

Madrid Barcelona
Santiago Bernabéu Vicente Calderón Camp Nou Sarrià
40°27′11″N 3°41′18″W / 40.45306°N 3.68833°W / 40.45306; -3.68833 (Santiago Bernabéu) 40°24′6.2″N 3°43′14.3″W / 40.401722°N 3.720639°W / 40.401722; -3.720639 (Vicente Calderón) 41°22′50.3″N 2°7′22.2″O / 41.380639°N 2.122833°O / 41.380639; 2.122833 (Camp Nou) 41°23′35.7″N 2°8′0.1″O / 41.393250°N 2.133361°O / 41.393250; 2.133361 (Sarrià)
Kapasiteit: 90 800 Kapasiteit: 65 695 Kapasiteit: 97 679 Kapasiteit: 40 400
Sevilla Bilbao Valladolid
Ramón Sánchez Pizjuán Benito Villamarín San Mamés José Zorrilla
37°23′2.6″N 5°58′14.1″W / 37.384056°N 5.970583°W / 37.384056; -5.970583 (Ramón Sánchez Pizjuán) 37°21′23.1″N 5°58′54.3″W / 37.356417°N 5.981750°W / 37.356417; -5.981750 (Benito Villamarín) 43°15′48.6″N 2°56′54.2″W / 43.263500°N 2.948389°W / 43.263500; -2.948389 (San Mamés) 41°38′40.6″N 4°45′40.6″W / 41.644611°N 4.761278°W / 41.644611; -4.761278 (José Zorrilla)
Kapasiteit: 68 110 Kapasiteit: 50 253 Kapasiteit: 46 223 Kapasiteit: 29 990
Málaga
La Rosaleda
36°44′3.2″N 4°25′35.7″W / 36.734222°N 4.426583°W / 36.734222; -4.426583 (La Rosaleda)
Kapasiteit: 34 411
Valencia Zaragoza Elche Oviedo
Luis Casanova La Romareda Martínez Valero Carlos Tartiere
37°23′2.6″N 5°58′14.1″W / 37.384056°N 5.970583°W / 37.384056; -5.970583 (Luis Casanova) 39°28′29″N 0°21′30″W / 39.47472°N 0.35833°W / 39.47472; -0.35833 (La Romareda) 38°16′1″N 0°39′48″W / 38.26694°N 0.66333°W / 38.26694; -0.66333 (Martínez Valero) 43°21′38.8″N 5°52′12.9″W / 43.360778°N 5.870250°W / 43.360778; -5.870250 (Carlos Tartiere)
Kapasiteit: 47 542 Kapasiteit: 41 806 Kapasiteit: 53 290 Kapasiteit: 23 500
Gijón Alicante Vigo A Coruña
El Molinón José Rico Pérez Balaídos Riazor
43°32′10.5″N 5°38′14.7″W / 43.536250°N 5.637417°W / 43.536250; -5.637417 (El Molinón) 38°21′26.1″N 0°29′33.4″W / 38.357250°N 0.492611°W / 38.357250; -0.492611 (José Rico Pérez) 42°12′42.7″N 8°44′22.9″W / 42.211861°N 8.739694°W / 42.211861; -8.739694 (Balaídos) 43°22′7.3″N 8°25′3.4″W / 43.368694°N 8.417611°W / 43.368694; -8.417611 (Riazor)
Kapasiteit: 45 153 Kapasiteit: 28 421 Kapasiteit: 33 000 Kapasiteit: 34 190

Formaat

Die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982 is oor 29 dae tussen 24 verskillende nasies oor 52 wedstryde uitgespeel. Dit het op 13 Junie 1982 op Camp Nou in Barcelona met ’n wedstryd tussen die verdedigende kampioen Argentinië en België afgeskop. Die toernooi het geëindig by die Estadio Santiago Bernabéu in Madrid op 11 Julie met die eindstryd tussen Italië en Wes-Duitsland, waartydens Italië die Sokker-Wêreldbekertrofee ingepalm het.

Kalender

Die volgende tabel dui die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982 se daaglikse program aan. ’n Pers blokkie dui op wedstryde tydens die eerste rondte, ’n siaan blokkie op die tweede rondte, ’n groen blokkie op wedstryde tydens die uitklopfase, ’n blou blokkie op die bronseindstryd en ’n geel blokkie op die eindstryd.

Aantal daaglikse wedstryde tydens die toernooi
Eerste rondte
Junie
So
13
Ma
14
Di
15
Wo
16
Do
17
Vr
18
Sa
19
So
20
Ma
21
Di
22
Wo
23
Do
24
Vr
25
Seremonies OS
Groep 1 1 1 1 1 1 1
Groep 2 1 1 1 1 1 1
Groep 3 1 1 1 1 1 1
Groep 4 1 1 1 1 1 1
Groep 5 1 1 1 1 1 1
Groep 6 1 1 1 1 1 1
Tweede rondte
Junie/Julie
Sa
26
So
27
Ma
28
Di
29
Wo
30
Do
1
Vr
2
Sa
3
So
4
Ma
5
Groep A 1 1 1
Groep B 1 1 1
Groep C 1 1 1
Groep D 1 1 1
Uitklopfase
Julie
Di
6
Wo
7
Do
8
Vr
9
Sa
10
So
11
Seremonies SS
Uitklopfase 2 1 1
Legende

   Seremonies

   Eerste rondte

   Tweede rondte

   Uitklopfase

   Derde plek

   Eindstryd

Groepfase

Die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982 is deur 24 nasionale sokkerspanne uitgespeel. Vir die groepfase is die 24 deelnemende spanne in ses groepe van vier spanne elk verdeel; elke span het een wedstryd teen elk van die ander spanne in dieselfde groep gespeel, dus het elke span drie wedstryde in die groepfase gespeel. Twee punte is vir ’n oorwinning toegeken, een vir ’n gelykop en geen punte vir ’n nederlaag: spanne wat met dieselfde aantal punte geëindig het, is volgens aangetekende doele gerangskik.

Klassifisering binne elke groep was gegrond op die volgende puntestelsel:

  • Twee wedstrydpunte vir ’n oorwinning;
  • Een vir ’n gelykop;
  • geen vir ’n nederlaag.

Aan die einde van die groepfase is die spanne gerangskik van die eerste na die vierde posisie, gegrond op versamelde wedstrydpunte, met die twee top spanne wat na die tweede rondte deurgedring het. As twee spanne gelyk op punte was, is die rangorde deur hul aantal aangetekende doele bepaal.

Tweede rondte

Die tweede rondte het uit vier groepe met drie spanne elk bestaan, waartydens elke span een wedstryd teen elk van die ander spanne gespeel het. Die boonste span in elke groep het na die halfeindrondte deurgedring.

Beide die eindstryd en die kein finale moes met ’n oorwinning vir een van die spanne eindig. As daar ná negentig minute van gewone spel ’n gelykopuitslag was, is daar verder gespeel om die wenner te bepaal. Aanvanklik is daar twee periodes van ekstra tyd gespeel, 15 minute in elke rigting. As daar steeds nie ’n wenner was ná 120 minute nie, is die wenner deur ’n strafskopkompetisie bepaal.

Wedstryde

Kwalifiseer vir die tweede rondte.
Uit die toernooi geskakel.

Die wedstryde is in twee fases opgedeel, naamlik die eerste en die tweede rondte met die aansluitende uitklopfase. Die loting is op 16 Januarie 1982 in die Palacio de Congresos in Madrid gehou.

Eerste rondte

24 spanne het aan die eerste rondte deelgeneem. Die boonste twee spanne in elke groep het na die tweede rondte deurgedring. In die tweede rondte het net die boonste span van die vier groepe in die halfeindstryd verskyn.

Groep 1

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Vlag van Pole Pole 3 1 2 0 5 1 +4 4
Vlag van Italië Italië 3 0 3 0 2 2 ±0 3
Vlag van Kameroen Kameroen 3 0 3 0 1 1 ±0 3
Vlag van Peru Peru 3 0 2 1 2 6 –4 2

14 Junie 1982
17:15
Vlag van Italië Italië 0–0 Vlag van Pole Pole Balaídos, Vigo
Toeskouers: 33 000
Skeidsregter: Michel Vautrot (Frankryk)
Verslag

15 Junie 1982
17:15
Vlag van Peru Peru 0–0 Vlag van Kameroen Kameroen Estadio de Riazor, A Coruña
Toeskouers: 11 000
Skeidsregter: Franz Wöhrer (Oostenryk)
Verslag

18 Junie 1982
17:15
Vlag van Italië Italië 1–1 Vlag van Peru Peru Balaídos, Vigo
Toeskouers: 25 000
Skeidsregter: Walter Eschweiler (Wes-Duitsland)
Conti Doelpunt na 18 minute 18' Verslag Doelpunt na 83 minute 83' Díaz

19 Junie 1982
17:15
Vlag van Pole Pole 0–0 Vlag van Kameroen Kameroen Estadio de Riazor, A Coruña
Toeskouers: 19 000
Skeidsregter: Alexis Ponnet (België)
Verslag

22 Junie 1982
17:15
Vlag van Pole Pole 5–1 Vlag van Peru Peru Estadio de Riazor, A Coruña
Toeskouers: 25 000
Skeidsregter: Mario Rubio Vázquez (Meksiko)
Smolarek Doelpunt na 55 minute 55'
Lato Doelpunt na 58 minute 58'
Boniek Doelpunt na 61 minute 61'
Buncol Doelpunt na 68 minute 68'
Ciołek Doelpunt na 76 minute 76'
Verslag Doelpunt na 83 minute 83' La Rosa

23 Junie 1982
17:15
Vlag van Italië Italië 1–1 Vlag van Kameroen Kameroen Balaídos, Vigo
Toeskouers: 20 000
Skeidsregter: Bogdan Dotchef (Bulgarye)
Graziani Doelpunt na 60 minute 60' Verslag Doelpunt na 61 minute 61' M’Bida

Groep 2

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland 3 2 0 1 6 3 +3 4
Vlag van Oostenryk Oostenryk 3 2 0 1 3 1 +2 4
Vlag van Algerië Algerië 3 2 0 1 5 5 ±0 4
Vlag van Chili Chili 3 0 0 3 3 8 –5 0

16 Junie 1982
17:15
Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland 1–2 Vlag van Algerië Algerië El Molinón, Gijón
Toeskouers: 42 000
Skeidsregter: Enrique Labo Revoredo (Peru)
Rummenigge Doelpunt na 67 minute 67' Verslag Doelpunt na 54 minute 54' Madjer
Doelpunt na 68 minute 68' Belloumi

17 Junie 1982
17:15
Vlag van Chili Chili 0–1 Vlag van Oostenryk Oostenryk Estadio Carlos Tartiere, Oviedo
Toeskouers: 22 500
Skeidsregter: Juan Daniel Cardellino (Uruguay)
Verslag Doelpunt na 21 minute 21' Schachner

20 Junie 1982
17:15
Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland 4–1 Vlag van Chili Chili El Molinón, Gijón
Toeskouers: 42 000
Skeidsregter: Bruno Galler (Switserland)
Rummenigge Doelpunt na 9 minute 9', Doelpunt na 57 minute 57', Doelpunt na 66 minute 66'
Reinders Doelpunt na 81 minute 81'
Verslag Doelpunt na 90 minute 90' Moscoso

21 Junie 1982
17:15
Vlag van Algerië Algerië 0–2 Vlag van Oostenryk Oostenryk Estadio Carlos Tartiere, Oviedo
Toeskouers: 22 000
Skeidsregter: Tony Boskovic (Australië)
Verslag Doelpunt na 55 minute 55' Schachner
Doelpunt na 67 minute 67' Krankl

24 Junie 1982
17:15
Vlag van Algerië Algerië 3–2 Vlag van Chili Chili Estadio Carlos Tartiere, Oviedo
Toeskouers: 16 000
Skeidsregter: Rómulo Méndez (Guatemala)
Assad Doelpunt na 7 minute 7', Doelpunt na 31 minute 31'
Bensaoula Doelpunt na 35 minute 35'
Verslag Doelpunt na 59 minute 59' (straf) Neira
Doelpunt na 73 minute 73' Letelier

25 Junie 1982
17:15
Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland 1–0 Vlag van Oostenryk Oostenryk El Molinón, Gijón
Toeskouers: 41 000
Skeidsregter: Bob Valentine (Skotland)
Hrubesch Doelpunt na 10 minute 10' Verslag

Groep 3

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Vlag van België België 3 2 1 0 3 1 +2 5
Vlag van Argentinië Argentinië 3 2 0 1 6 2 +4 4
Vlag van Hongarye Hongarye 3 1 1 1 12 6 +6 3
Vlag van El Salvador El Salvador 3 0 0 3 1 13 –12 0

13 Junie 1982
20:00
Vlag van Argentinië Argentinië 0–1 Vlag van België België Camp Nou, Barcelona
Toeskouers: 95 500
Skeidsregter: Vojtěch Christov (Tsjeggo-Slowakye)
Verslag Doelpunt na 62 minute 62' Vandenbergh

15 Junie 1982
21:00
Vlag van Hongarye Hongarye 10–1 Vlag van El Salvador El Salvador Nuevo Estadio, Elche
Toeskouers: 23 000
Skeidsregter: Ibrahim Youssef Al-Doy (Bahrein)
Nyilasi Doelpunt na 4 minute 4', Doelpunt na 83 minute 83'
Pölöskei Doelpunt na 11 minute 11'
Fazekas Doelpunt na 23 minute 23', Doelpunt na 54 minute 54'
Tóth Doelpunt na 50 minute 50'
L. Kiss Doelpunt na 69 minute 69', Doelpunt na 72 minute 72', Doelpunt na 76 minute 76'
Szentes Doelpunt na 70 minute 70'
Verslag Doelpunt na 64 minute 64' Ramírez

18 Junie 1982
21:00
Vlag van Argentinië Argentinië 4–1 Vlag van Hongarye Hongarye Estadio José Rico Pérez, Alicante
Toeskouers: 32 093
Skeidsregter: Belaid Lacarne (Algerië)
Bertoni Doelpunt na 26 minute 26'
Maradona Doelpunt na 28 minute 28', Doelpunt na 57 minute 57'
Ardiles Doelpunt na 60 minute 60'
Verslag Doelpunt na 76 minute 76' Pölöskei

19 Junie 1982
21:00
Vlag van België België 1–0 Vlag van El Salvador El Salvador Nuevo Estadio, Elche
Toeskouers: 15 000
Skeidsregter: Malcolm Moffat (Noord-Ierland)
Coeck Doelpunt na 19 minute 19' Verslag

22 Junie 1982
21:00
Vlag van België België 1–1 Vlag van Hongarye Hongarye Nuevo Estadio, Elche
Toeskouers: 37 000
Skeidsregter: Clive White (Engeland)
Czerniatynski Doelpunt na 76 minute 76' Verslag Doelpunt na 27 minute 27' Varga

23 Junie 1982
21:00
Vlag van Argentinië Argentinië 2–0 Vlag van El Salvador El Salvador Estadio José Rico Pérez, Alicante
Toeskouers: 32 500
Skeidsregter: Luis Barrancos (Bolivië)
Passarella Doelpunt na 22 minute 22' (straf)
Bertoni Doelpunt na 52 minute 52'
Verslag

Groep 4

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Vlag van Engeland Engeland 3 3 0 0 6 1 +5 6
Vlag van Frankryk Frankryk 3 1 1 1 6 5 +1 3
Flag of Czechoslovakia Tsjeggo-Slowakye 3 0 2 1 2 4 –2 2
Vlag van Koeweit Koeweit 3 0 1 2 2 6 –4 1

16 Junie 1982
17:15
Vlag van Engeland Engeland 3–1 Vlag van Frankryk Frankryk Estadio San Mamés, Bilbao
Toeskouers: 44 172
Skeidsregter: António Garrido (Portugal)
Robson Doelpunt na 1 minute 1', Doelpunt na 67 minute 67'
Mariner Doelpunt na 83 minute 83'
Verslag Doelpunt na 24 minute 24' Soler

17 Junie 1982
17:15
Flag of Czechoslovakia Tsjeggo-Slowakye 1–1 Vlag van Koeweit Koeweit Estadio José Zorrilla, Valladolid
Toeskouers: 25 000
Skeidsregter: Benjamin Dwomoh (Ghana)
Panenka Doelpunt na 21 minute 21' (straf) Verslag Doelpunt na 57 minute 57' Al-Dakhil

20 Junie 1982
17:15
Vlag van Engeland Engeland 2–0 Flag of Czechoslovakia Tsjeggo-Slowakye Estadio San Mamés, Bilbao
Toeskouers: 41 123
Skeidsregter: Charles Corver (Nederland)
Francis Doelpunt na 62 minute 62'
Barmoš Doelpunt na 66 minute 66' (e.d.)
Verslag

21 Junie 1982
17:15
Vlag van Frankryk Frankryk 4–1 Vlag van Koeweit Koeweit Estadio José Zorrilla, Valladolid
Toeskouers: 30 043
Skeidsregter: Miroslaf Stupar (Sowjetunie)
Genghini Doelpunt na 31 minute 31'
Platini Doelpunt na 43 minute 43'
Six Doelpunt na 48 minute 48'
Bossis Doelpunt na 89 minute 89'
Verslag Doelpunt na 75 minute 75' Al-Buloushi

24 Junie 1982
17:15
Vlag van Frankryk Frankryk 1–1 Flag of Czechoslovakia Tsjeggo-Slowakye Estadio José Zorrilla, Valladolid
Toeskouers: 28 000
Skeidsregter: Paolo Casarin (Italië)
Six Doelpunt na 66 minute 66' Verslag Doelpunt na 84 minute 84' (straf) Panenka

25 Junie 1982
17:15
Vlag van Engeland Engeland 1–0 Vlag van Koeweit Koeweit Estadio San Mamés, Bilbao
Toeskouers: 39 700
Skeidsregter: Gilberto Aristizábal (Colombia)
Francis Doelpunt na 27 minute 27' Verslag

Groep 5

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Vlag van Noord-Ierland Noord-Ierland 3 1 2 0 2 1 +1 4
Vlag van Spanje Spanje 3 1 1 1 3 3 ±0 3
Vlag van Joego-Slawië Joego-Slawië 3 1 1 1 2 2 ±0 3
Vlag van Honduras Honduras 3 0 2 1 2 3 –1 2

16 Junie 1982
21:00
Vlag van Spanje Spanje 1–1 Vlag van Honduras Honduras Estadio Luis Casanova, Valencia
Toeskouers: 49 562
Skeidsregter: Arturo Ithurralde (Argentinië)
López Ufarte Doelpunt na 65 minute 65' (straf) Verslag Doelpunt na 8 minute 8' Zelaya

17 Junie 1982
21:00
Vlag van Joego-Slawië Joego-Slawië 0–0 Vlag van Noord-Ierland Noord-Ierland La Romareda, Zaragoza
Toeskouers: 25 000
Skeidsregter: Erik Fredriksson (Swede)
Verslag

20 Junie 1982
21:00
Vlag van Spanje Spanje 2–1 Vlag van Joego-Slawië Joego-Slawië Estadio Luis Casanova, Valencia
Toeskouers: 48 000
Skeidsregter: Henning Lund-Sørensen (Denemarke)
Juanito Doelpunt na 14 minute 14' (straf)
Saura Doelpunt na 66 minute 66'
Verslag Doelpunt na 10 minute 10' Gudelj

21 Junie 1982
21:00
Vlag van Honduras Honduras 1–1 Vlag van Noord-Ierland Noord-Ierland La Romareda, Zaragoza
Toeskouers: 15 000
Skeidsregter: Chan Tam Sun (Hongkong)
Laing Doelpunt na 60 minute 60' Verslag Doelpunt na 10 minute 10' Armstrong

24 Junie 1982
21:00
Vlag van Honduras Honduras 0–1 Vlag van Joego-Slawië Joego-Slawië La Romareda, Zaragoza
Toeskouers: 25 000
Skeidsregter: Gastón Castro (Chili)
Verslag Doelpunt na 88 minute 88' (straf) Petrović

25 Junie 1982
21:00
Vlag van Spanje Spanje 0–1 Vlag van Noord-Ierland Noord-Ierland Estadio Luis Casanova, Valencia
Toeskouers: 49 562
Skeidsregter: Héctor Ortiz (Paraguay)
Verslag Doelpunt na 47 minute 47' Armstrong

Groep 6

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Vlag van Brasilië Brasilië 3 3 0 0 10 2 +8 6
Vlag van Sowjetunie Sowjetunie 3 1 1 1 6 4 +2 3
Vlag van Skotland Skotland 3 1 1 1 8 8 ±0 3
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 3 0 0 3 2 12 –10 0

14 Junie 1982
21:00
Vlag van Brasilië Brasilië 2–1 Vlag van Sowjetunie Sowjetunie Estadio Ramón Sánchez Pizjuán, Sevilla
Toeskouers: 68 000
Skeidsregter: Augusto Lamo Castillo (Spanje)
Sócrates Doelpunt na 75 minute 75'
Éder Doelpunt na 87 minute 87'
Verslag Doelpunt na 34 minute 34' Bal

15 Junie 1982
21:00
Vlag van Skotland Skotland 5–2 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Estadio La Rosaleda, Málaga
Toeskouers: 36 000
Skeidsregter: David Socha (VSA)
Dalglish Doelpunt na 18 minute 18'
Wark Doelpunt na 30 minute 30', Doelpunt na 33 minute 33'
Robertson Doelpunt na 73 minute 73'
Archibald Doelpunt na 79 minute 79'
Verslag Doelpunt na 54 minute 54' Sumner
Doelpunt na 65 minute 65' Wooddin

18 Junie 1982
21:00
Vlag van Brasilië Brasilië 4–1 Vlag van Skotland Skotland Estadio Benito Villamarín, Sevilla
Toeskouers: 47 379
Skeidsregter: Luis Paulino Siles (Costa Rica)
Zico Doelpunt na 33 minute 33'
Oscar Doelpunt na 49 minute 49'
Éder Doelpunt na 65 minute 65'
Falcão Doelpunt na 87 minute 87'
Verslag Doelpunt na 18 minute 18' Narey

19 Junie 1982
21:00
Vlag van Sowjetunie Sowjetunie 3–0 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Estadio La Rosaleda, Málaga
Toeskouers: 19 000
Skeidsregter: Yousef El-Ghoul (Libië)
Gawrilof Doelpunt na 25 minute 25'
Blokhin Doelpunt na 48 minute 48'
Baltacha Doelpunt na 69 minute 69'
Verslag

22 Junie 1982
21:00
Vlag van Sowjetunie Sowjetunie 2–2 Vlag van Skotland Skotland Estadio La Rosaleda, Málaga
Toeskouers: 45 000
Skeidsregter: Nicolae Rainea (Roemenië)
Chivadze Doelpunt na 60 minute 60'
Sjengelia Doelpunt na 84 minute 84'
Verslag Doelpunt na 15 minute 15' Jordan
Doelpunt na 87 minute 87' Souness

23 Junie 1982
21:00
Vlag van Brasilië Brasilië 4–0 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Estadio Benito Villamarín, Sevilla
Toeskouers: 43 000
Skeidsregter: Damir Matovinović (Joego-Slawië)
Zico Doelpunt na 28 minute 28', Doelpunt na 31 minute 31'
Falcão Doelpunt na 55 minute 55'
Serginho Doelpunt na 69 minute 69'
Verslag

Tweede rondte

Kwalifiseer vir die halfeindrondte.
Uit die toernooi geskakel.

Groep A

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Vlag van Pole Pole 2 1 1 0 3 0 +3 3
Vlag van Sowjetunie Sowjetunie 2 1 1 0 1 0 +1 3
Vlag van België België 2 0 0 2 0 4 –4 0

28 Junie 1982
21:00
Vlag van Pole Pole 3–0 Vlag van België België Camp Nou, Barcelona
Toeskouers: 65 000
Skeidsregter: Luis Paulino Siles (Costa Rica)
Boniek Doelpunt na 4 minute 4', Doelpunt na 26 minute 26', Doelpunt na 53 minute 53' Verslag

1 Julie 1982
21:00
Vlag van België België 0–1 Vlag van Sowjetunie Sowjetunie Camp Nou, Barcelona
Toeskouers: 45 000
Skeidsregter: Michel Vautrot (Frankryk)
Verslag Doelpunt na 48 minute 48' Oganesian

4 Julie 1982
21:00
Vlag van Sowjetunie Sowjetunie 0–0 Vlag van Pole Pole Camp Nou, Barcelona
Toeskouers: 65 000
Skeidsregter: Bob Valentine (Skotland)
Verslag

Groep B

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland 2 1 1 0 2 1 +1 3
Vlag van Engeland Engeland 2 0 2 0 0 0 ±0 2
Vlag van Spanje Spanje 2 0 1 1 1 2 –1 1

29 Junie 1982
21:00
Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland 0–0 Vlag van Engeland Engeland Estadio Santiago Bernabéu, Madrid
Toeskouers: 75 000
Skeidsregter: Arnaldo Cézar Coelho (Brasilië)
Verslag

2 Julie 1982
21:00
Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland 2–1 Vlag van Spanje Spanje Estadio Santiago Bernabéu, Madrid
Toeskouers: 90 089
Skeidsregter: Paolo Casarin (Italië)
Littbarski Doelpunt na 50 minute 50'
Fischer Doelpunt na 75 minute 75'
Verslag Doelpunt na 82 minute 82' Zamora

5 Julie 1982
21:00
Vlag van Spanje Spanje 0–0 Vlag van Engeland Engeland Estadio Santiago Bernabéu, Madrid
Toeskouers: 75 000
Skeidsregter: Alexis Ponnet (België)
Verslag

Groep C

Wedstryd tussen Argentinië en Brasilië
Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Vlag van Italië Italië 2 2 0 0 5 3 +2 4
Vlag van Brasilië Brasilië 2 1 0 1 5 4 +1 2
Vlag van Argentinië Argentinië 2 0 0 2 2 5 –3 0

29 Junie 1982
17:15
Vlag van Italië Italië 2–1 Vlag van Argentinië Argentinië Estadi de Sarrià, Barcelona
Toeskouers: 43 000
Skeidsregter: Nicolae Rainea (Roemenië)
Tardelli Doelpunt na 57 minute 57'
Cabrini Doelpunt na 67 minute 67'
Verslag Doelpunt na 83 minute 83' Passarella

2 Julie 1982
17:15
Vlag van Argentinië Argentinië 1–3 Vlag van Brasilië Brasilië Estadi de Sarrià, Barcelona
Toeskouers: 43 000
Skeidsregter: Mario Rubio Vázquez (Meksiko)
Díaz Doelpunt na 89 minute 89' Verslag Doelpunt na 11 minute 11' Zico
Doelpunt na 66 minute 66' Serginho
Doelpunt na 75 minute 75' Júnior

5 Julie 1982
17:15
Vlag van Italië Italië 3–2 Vlag van Brasilië Brasilië Estadi de Sarrià, Barcelona
Toeskouers: 44 000
Skeidsregter: Abraham Klein (Israel)
Rossi Doelpunt na 5 minute 5', Doelpunt na 25 minute 25', Doelpunt na 74 minute 74' Verslag Doelpunt na 12 minute 12' Sócrates
Doelpunt na 68 minute 68' Falcão

Groep D

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
Vlag van Frankryk Frankryk 2 2 0 0 5 1 +4 4
Vlag van Oostenryk Oostenryk 2 0 1 1 2 3 –1 1
Vlag van Noord-Ierland Noord-Ierland 2 0 1 1 3 6 –3 1

28 Junie 1982
17:15
Vlag van Oostenryk Oostenryk 0–1 Vlag van Frankryk Frankryk Estadio Vicente Calderón, Madrid
Toeskouers: 37 000
Skeidsregter: Károly Palotai (Hongarye)
Verslag Doelpunt na 39 minute 39' Genghini

1 Julie 1982
17:15
Vlag van Oostenryk Oostenryk 2–2 Vlag van Noord-Ierland Noord-Ierland Estadio Vicente Calderón, Madrid
Toeskouers: 20 000
Skeidsregter: Adolf Prokop (DDR)
Pezzey Doelpunt na 50 minute 50'
Hintermaier Doelpunt na 68 minute 68'
Verslag Doelpunt na 27 minute 27', Doelpunt na 75 minute 75' Hamilton

4 Julie 1982
17:15
Vlag van Noord-Ierland Noord-Ierland 1–4 Vlag van Frankryk Frankryk Estadio Vicente Calderón, Madrid
Toeskouers: 37 000
Skeidsregter: Alojzy Jarguz (Pole)
Armstrong Doelpunt na 75 minute 75' Verslag Doelpunt na 33 minute 33', Doelpunt na 80 minute 80' Giresse
Doelpunt na 46 minute 46', Doelpunt na 68 minute 68' Rocheteau

Uitklopfase

Halfeindrondte Eindrondte
8 Julie – Barcelona
 Vlag van Pole Pole  0  
 Vlag van Italië Italië  2  
 
11 Julie – Madrid
     Vlag van Italië Italië  3
   Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland  1
Derde plek
8 Julie – Sevilla 10 Julie – Alicante
 Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland  3 (5)  Vlag van Pole Pole  3
 Vlag van Frankryk Frankryk  3 (4)    Vlag van Frankryk Frankryk  2

Halfeindrondte


8 Julie 1982
17:15
Vlag van Pole Pole 0–2 Vlag van Italië Italië Camp Nou, Barcelona
Toeskouers: 50 000
Skeidsregter: Juan Daniel Cardellino (Uruguay)
Verslag Doelpunt na 22 minute 22', Doelpunt na 73 minute 73' Rossi

8 Julie 1982
21:00
Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland 3–3 (e.t.) Vlag van Frankryk Frankryk Estadio Ramón Sánchez Pizjuán, Sevilla
Toeskouers: 70 000
Skeidsregter: Charles Corver (Nederland)
Littbarski Doelpunt na 17 minute 17'
Rummenigge Doelpunt na 102 minute 102'
Fischer Doelpunt na 108 minute 108'
Strafskoppe
Kaltz Scored
Breitner Scored
Stielike Missed
Littbarski Scored
Rummenigge Scored
Hrubesch Scored
Verslag
Strafskoppe
5–4
Doelpunt na 26 minute 26' (straf) Platini
Doelpunt na 92 minute 92' Trésor
Doelpunt na 98 minute 98' Giresse
Strafskoppe
Scored Giresse
Scored Amoros
Scored Rocheteau
Missed Six
Scored Platini
Missed Bossis

Klein finale (om die derde plek)


10 Julie 1982
20:00
Vlag van Pole Pole 3–2 Vlag van Frankryk Frankryk Estadio José Rico Pérez, Alicante
Toeskouers: 28 000
Skeidsregter: António Garrido (Portugal)
Szarmach Doelpunt na 40 minute 40'
Majewski Doelpunt na 44 minute 44'
Kupcewicz Doelpunt na 46 minute 46'
Verslag Doelpunt na 13 minute 13' Girard
Doelpunt na 72 minute 72' Couriol

Eindstryd


11 Julie 1982
20:00
Vlag van Italië Italië 3–1 Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland Estadio Santiago Bernabéu, Madrid
Toeskouers: 90 000
Skeidsregter: Arnaldo Cézar Coelho (Brasilië)
Rossi Doelpunt na 57 minute 57'
Tardelli Doelpunt na 69 minute 69'
Altobelli Doelpunt na 81 minute 81'
Verslag Doelpunt na 83 minute 83' Breitner


Sokkerwêreldkampioen 1982
Vlag van Italië Italië

FIFA se terugwerkende ranglys

In 1986 het FIFA ’n verslag gepubliseer waarin al die deelnemende spanne van elke Sokker-Wêreldbekertoernooi insluitende die destydse FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1986 geranglys is volgens vordering in die toernooi, algehele resultate en kwaliteit van die meedinger. Die ranglys vir die 1982-toernooi is soos gevolg:

Deelnemende spanne volgens ranglys:

   Kampioen

   Tweede plek

   Derde plek

   Vierde plek

   Tweede rondte

   Eerste rondte

   Geen deelname

     Gasheerland Spanje
Die Italiaanse nasionale sokkerspan vlieg met die FIFA Sokker-Wêreldbekertrofee vanaf Spanje huis toe
Rang Span Groepe Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pte
1 Vlag van Italië Italië 1/C 7 4 3 0 12 6 +6 11
2 Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland 2/B 7 3 2 2 12 10 +2 8
3 Vlag van Pole Pole 1/A 7 3 3 1 11 5 +6 9
4 Vlag van Frankryk Frankryk 4/D 7 3 2 2 16 12 +4 8
In die tweede rondte uitgeskakel
5 Vlag van Brasilië Brasilië 6/C 5 4 0 1 15 6 +9 8
6 Vlag van Engeland Engeland 4/B 5 3 2 0 6 1 +5 8
7 Vlag van Sowjetunie Sowjetunie 6/A 5 2 2 1 7 4 +3 6
8 Vlag van Oostenryk Oostenryk 2/D 5 2 1 2 5 4 +1 5
9 Vlag van Noord-Ierland Noord-Ierland 5/D 5 1 3 1 5 7 −2 5
10 Vlag van België België 3/A 5 2 1 2 3 5 −2 5
11 Vlag van Argentinië Argentinië 3/C 5 2 0 3 8 7 +1 4
12 Vlag van Spanje Spanje 5/B 5 1 2 2 4 5 −1 4
In die eerste rondte uitgeskakel
13 Vlag van Algerië Algerië 2 3 2 0 1 5 5 ±0 4
14 Vlag van Hongarye Hongarye 3 3 1 1 1 12 6 +6 3
15 Vlag van Skotland Skotland 6 3 1 1 1 8 8 ±0 3
16 Vlag van Joego-Slawië Joego-Slawië 5 3 1 1 1 2 2 ±0 3
17 Vlag van Kameroen Kameroen 1 3 0 3 0 1 1 ±0 3
18 Vlag van Honduras Honduras 5 3 0 2 1 2 3 −1 2
19 Flag of Czechoslovakia Tsjeggo-Slowakye 4 3 0 2 1 2 4 −2 2
20 Vlag van Peru Peru 1 3 0 2 1 2 6 −4 2
21 Vlag van Koeweit Koeweit 4 3 0 1 2 2 6 −4 1
22 Vlag van Chili Chili 2 3 0 0 3 3 8 −5 0
23 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 6 3 0 0 3 2 12 −10 0
24 Vlag van El Salvador El Salvador 3 3 0 0 3 1 13 −12 0

Meeste doele aangeteken

Meeste doele aangeteken:

Rang Speler Doele
1 Vlag van Italië Paolo Rossi 6
2 Vlag van Wes-Duitsland Karl-Heinz Rummenigge 5
3 Vlag van Brasilië Zico 4
Vlag van Pole Zbigniew Boniek 4
5 Vlag van Noord-Ierland Gerry Armstrong 3
Vlag van Brasilië Falcão 3
Vlag van Frankryk Alain Giresse 3
Vlag van Hongarye László Kiss 3
9 Vlag van Tsjeggo-Slowakye Antonín Panenka 2
Vlag van Frankryk Dominique Rocheteau 2
Vlag van Hongarye László Fazekas 2
Vlag van Brasilië Serginho 2
Vlag van Hongarye Gábor Pölöskei 2
Vlag van Skotland John Wark 2
Vlag van Algerië Salah Assad 2
Vlag van Hongarye Tibor Nyilasi 2
Rang Speler Doele
9 Vlag van Engeland Bryan Robson 2
Vlag van Frankryk Bernard Genghini 2
Vlag van Argentinië Daniel Bertoni 2
Vlag van Wes-Duitsland Klaus Fischer 2
Vlag van Engeland Trevor Francis 2
Vlag van Frankryk Didier Six 2
Vlag van Frankryk Michel Platini 2
Vlag van Argentinië Diego Maradona 2
Vlag van Noord-Ierland Billy Hamilton 2
Vlag van Brasilië Éder 2
Vlag van Brasilië Sócrates 2
Vlag van Oostenryk Walter Schachner 2
Vlag van Argentinië Daniel Passarella 2
Vlag van Wes-Duitsland Pierre Littbarski 2
Vlag van Italië Marco Tardelli 2
Paolo Rossi

Verwysings

  1. 1,0 1,1 (en) "Goals scored". FIFA. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 November 2018. Besoek op 25 November 2018.
  2. (en) "FIFA World Cup™ host announcement decision" (PDF). FIFA. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 12 April 2019. Besoek op 14 Julie 2018.
  3. (en) "History of the FIFA World Cup™ preliminary competition (by year)" (PDF). FIFA. November 2009. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 23 Oktober 2013. Besoek op 23 Oktober 2013.
  4. (en) "Formats of the FIFA World Cup final competitions" (PDF). FIFA. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 27 Februarie 2008.
  5. (en) "page 45" (PDF). FIFA. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 21 April 2020. Besoek op 14 Julie 2018.
  6. (en) "FIFA World Cup: Milestones, facts & figures. Statistical Kit 7" (PDF). FIFA. 26 Maart 2013. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 21 Mei 2013. Besoek op 21 Mei 2013.

Verdere leesstof

Eksterne skakels


Sokker-Wêreldbekertoernooie

Uruguay 1930Italië 1934Frankryk 19381942Brasilië 1950Switserland 1954Swede 1958Chili 1962Engeland 1966Meksiko 1970Wes-Duitsland 1974Argentinië 1978Spanje 1982Meksiko 1986Italië 1990Verenigde State 1994Frankryk 1998Suid-Korea/Japan 2002Duitsland 2006Suid-Afrika 2010Brasilië 2014Rusland 2018Katar 2022Kanada/Meksiko/Verenigde State 202620302034