Die glukemiese indeks (ook glisemiese indeks, afgekort GI) is 'n indeks van verskillende koolhidraatryke kossoorte, gebaseer op die effek wat dit op die bloedsuiker (die glukosevlak van die bloed) het.
Die indeks wissel tipes tussen 50 en 100, waar 100 die standaard verteenwoordig, 'n ekwivalente hoeveelheid van suiwer glukose.
Voorbeelde
Klassifikasie
|
GI-indeks
|
Voorbeelde
|
Lae GI
|
55 of minder
|
fruktose; boontjies (grondboontjies, amandels, okkerneute); klein sade (sonneblom, pampoen); meeste volgrane (rys, hawer, rog, gars); meeste groentes, meeste soet vrugte (perskes, aarbeie); sampioene
|
Medium GI
|
56–69
|
witsuiker of ander suikers, nie-volgraan of verrykte meel, pitabrood, basmatirys, ongeskilde gekookte aartappels, druiwesap, rosyntjies, pruimedante, gewone roomys, piesang
|
Hoë GI
|
70 en hoër
|
glukose (dekstrose, druiwesuiker), hoë fruktose koring-stroop, witbrood (slegs endosperm), meeste witrys (slegs endosperm), graanvlokkies, maltose, soetpatats (70), witpatats (83), pretzels, bagels
|
Verwysings