Godsdiens bestaan uit verskeie stelsels gelowe en praktyke wat deur mense dwarsoor die wêreld beoefen word.
Abrahamitiese gelowe
- Trinitariese Christendom
- Nie-trinitariese Christendom
- Groepe met andere heilige boeke of gesaghebbende openbarings naas die Bybel:
- Gnostiese Christene
Ander godsdienste
Godsdienstige filosofieë
Teenstellend: Ateïsme en Humanisme
Notas
- ↑ 1,0 1,1 Die Oosters-Katolieke Kerke behoort aan die Katolisisme asook aan die Oosterse Christendom.
- ↑ 2,0 2,1 Messiaanse Judaïsme is 'n kombinasie van Judaïsme en Christendom.
- ↑ 3,0 3,1 Kabbala is 'n esoteriese Judaïsme.
- ↑ 4,0 4,1 Droese is Misties-Islamities.
- ↑ 5,0 5,1 Soefisme is Esoteries-Islamities.
- ↑ Die Boeddhisme het uiteindelik buite Indië gevestig geraak.
- ↑ Hinayana / Theravada het uiteindelik in Suidoos-Asië gevestig geraak.
- ↑ 8,0 8,1 Mahayana het uiteindelik in Oos-Asië gevestig geraak.
- ↑ 9,0 9,1 Hermetisme is Misties asook Okkult.