Media (kommunikasie)

Media (kommunikasie)
Subklas vanmiddelWysig
Onderdeel vankommunikasieWysig
Bestudeer deurmedia geskiedenis, interaction scienceWysig
Geskiedenis van die onderwerpmedia geskiedenisWysig
Gebruik deurmassamedia, uitruil van inligtingWysig
Ekwivalente eienskaphttp://purl.org/dc/terms/mediumWysig

Media is die kollektiewe kommunikasieuitlatings of gereedskap wat gebruik word om inligting of data te stoor of uitsaai. Dit is of geassosieer met kommunikasie media, of met gespesialiseerde massamedia kommunikasie besighede soos drukmedia, die pers, Fotografie, advertering, film, uitsaaiing (radio en televisie),en drukkerswese.

Definisie

Die term "medium" (die enkelvorm van "media") word gedefinieer as "een van die metode of kanale van algemene kommunikasie in die samelewing, soos koerante, radio, televisie, ens."

Verwysings

  1. "What is media? definition and meaning". BusinessDictionary.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 April 2020.
  2. Cory Janssen. "What is Communication Media? - Definition from Techopedia". Techopedia.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 April 2020.
  3. Martin Lister; Jon Dovey; Seth Giddings; Iain Grant; Kieran Kelly. New Media: A Critical Introduction (PDF) (2nd uitg.).
  4. "The definition of medium". Dictionary.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Maart 2016. Besoek op 10 Augustus 2015.

Eksterne skakels