Mineirão

Estádio Governador Magalhães Pinto
Bynaam Mineirão
Ligging Belo Horizonte, Brasilië
Koördinate 19°51′57″S 43°58′15″W / 19.86583°S 43.97083°W / -19.86583; -43.97083Koördinate: 19°51′57″S 43°58′15″W / 19.86583°S 43.97083°W / -19.86583; -43.97083
Eienaar Minas Gerais-regering
Operateur Minas Arena
Kapasiteit 64 000
Oppervlak Gras
Konstruksie
Eerste sooi gespit 1959
Gebou 1959–1965
Geopen 5 September 1965
Renovasie 21 Desember 2012
Huurders

Mineirão (Portugees: ), amptelik Estádio Governador Magalhães Pinto, letterlik "Goewerneur Magalhães Pinto-stadion") is 'n sokkerstadion in Belo Horizonte, Brasilië. Dit was een van die gasheerstadions vir die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2013, FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014, Olimpiese Somerspele 2016 en Copa América 2019. Die stadion het 'n kapasiteit van 64 000 en is die grootste stadion in die deelstaat Minas Gerais.

Fotogalery

Wedstryde

FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2013

Datum Tyd (UTC-3) Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
17 Junie 2013 16:00 (BRT) Vlag van Tahiti Tahiti 1–6 Vlag van Nigerië Nigerië Groep B 20 187
22 Junie 2013 16:00 (BRT) Vlag van Japan Japan 1–2 Vlag van Meksiko Meksiko Groep A 52 690
26 Junie 2013 16:00 (BRT) Vlag van Brasilië Brasilië 2–1 Vlag van Uruguay Uruguay Halfeindrondte 57 483

FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014

Datum Tyd (UTC-3) Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
14 Junie 2014 13:00 (BRT) Vlag van Colombia Colombia 3–0 Vlag van Griekeland Griekeland Groep C 57 174
17 Junie 2014 13:00 (BRT) Vlag van België België 2–1 Vlag van Algerië Algerië Groep H 56 800
21 Junie 2014 13:00 (BRT) Vlag van Argentinië Argentinië 1–0 Vlag van Iran Iran Groep F 57 698
24 Junie 2014 13:00 (BRT) Vlag van Costa Rica Costa Rica 0–0 Vlag van Engeland Engeland Groep D 57 823
28 Junie 2014 13:00 (BRT) Vlag van Brasilië Brasilië 1–1 (e.t.) (3–2 n.S.) Vlag van Chili Chili Agste eindrondte 57 714
8 Julie 2014 17:00 (BRT) Vlag van Brasilië Brasilië 1–7 Vlag van Duitsland Duitsland Halfeindrondte 58 141

Olimpiese Somerspele 2016

Vrouetoernooi

Datum Tyd (UTC-3) Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
3 Augustus 2016 19:00 (BRT) Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State 2-0 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Groep G 10 059
3 Augustus 2016 22:00 (BRT) Vlag van Frankryk Frankryk 4-0 Vlag van Colombia Colombia Groep G 6 847
6 Augustus 2016 17:00 (BRT) Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State 1-0 Vlag van Frankryk Frankryk Groep G 11 782
6 Augustus 2016 20:00 (BRT) Vlag van Colombia Colombia 0-1 Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Groep G 8 505
12 Augustus 2016 22:00 (BRT) Vlag van Brasilië Brasilië 0-0 (e.t.) (7–6 n.S.) Vlag van Australië Australië Kwarteindrondte 52 660

Manstoernooi

Datum Tyd (UTC-3) Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
10 Augustus 2016 13:00 (BRT) Vlag van Algerië Algerië 1-1 Vlag van Portugal Portugal Groep D 13 787
10 Augustus 2016 16:00 (BRT) Vlag van Duitsland Duitsland 10-0 Vlag van Fidji Fidji Groep C 16 521
13 Augustus 2016 19:00 (BRT) Vlag van Suid-Korea Suid-Korea 1-0 Vlag van Honduras Honduras Kwarteindrondte 36 704
20 Augustus 2016 13:00 (BRT) Vlag van Honduras Honduras 2-3 Vlag van Nigerië Nigerië Bronsmedalje-wedstryd 9 091

Copa América 2019

Datum Tyd (UTC-3) Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
16 Junie 2019 19:00 (BRT) Vlag van Uruguay Uruguay 4–0 Vlag van Ecuador Ecuador Groep C 13 611
19 Junie 2019 21:30 (BRT) Vlag van Argentinië Argentinië 1–1 Vlag van Paraguay Paraguay Groep B 35 265
22 Junie 2019 16:00 (BRT) Vlag van Bolivië Bolivië 1–3 Vlag van Venezuela Venezuela Groep A 8 091
24 Junie 2019 20:00 (BRT) Vlag van Ecuador Ecuador 1–1 Vlag van Japan Japan Groep C 7 623
2 Julie 2019 21:30 (BRT) Vlag van Brasilië Brasilië 2–0 Vlag van Argentinië Argentinië Halfeindrondte 55 947

Verwysings

  1. "Mineirão" (in Engels). The Stadium Guide. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Julie 2019. Besoek op 10 Julie 2019.
  2. (en) http://www.worldofstadiums.com/south-america/brazil/estadio-governador-magalhaes-pinto/
  3. "Instalação do Rio 2016™, Mineirão está pronto para voltar a receber o futebol" (in Portugees). rio2016.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 November 2015. Besoek op 29 Junie 2015.
  4. "Estadio Mineirao, Belo Horizonte" (in Engels). Fifa.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Desember 2019. Besoek op 29 Junie 2015.

Eksterne skakels