Möngke Khan

Möngke
Khan, Groot Khan,
keiser (nadoods)
Dinastie Bordjigin
Bewind 1 Julie 125111 Augustus 1259
Kroning 1 Julie 1251
Volle naam Chinees: 蒙哥汗
Mongools: Мөнх, ᠮᠥᠩᠬᠡ
Gebore 10 Januarie 1209
Gesterf 11 Augustus 1259 (op 50–51 jaar)
Voorganger Güyük Khan
Opvolger Koeblai Khan
Vader Toloei
Moeder Sorghaghtani Beki

Möngke Khan (Mongools: Мөнх хаан, Chinees: 蒙哥汗; 10 Januarie 120911 Augustus 1259) was die vierde Groot Khan van die Mongoolse Ryk, van 1 Julie 1251 tot 11 Augustus 1259. Hy was die eerste Groot Khan van die Toloei-lyn en het groot hervormings teweeggebring om die ryk se administrasie te verbeter. Onder Möngke het die Mongole Irak en Sirië verower, sowel as die Koninkryk van Nanzhao. Sy opvolger, Koeblai Khan, wat die Yuan-dinastie gestig het, het hom ná sy dood die Sjinese tempelnaam keiser Xianzong van Yuan gegee.

Verwysings