Nepalees, Nepali नेपाली | ||
---|---|---|
Gepraat in: | Bhoetan Indië Nepal | |
Gebied: | Suid-Asië | |
Totale sprekers: | 16 miljoen | |
Taalfamilie: | Indo-Europees Indo-Irannees Indo-Aries Noord-Indo-Aries Sindhi Nepalees, Nepali | |
Skrifstelsel: | Devanagari | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | Nepal Indië | |
Gereguleer deur: | Language Academy of Nepal | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | ne | |
ISO 639-2: | nep | |
ISO 639-3: | nep | |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Nepalees of Nepali (नेपाली) is 'n Indo-Ariese taal wat deur sowat 16 miljoen mense in Noord-Indië, Nepal en Bhoetan gepraat word. Nepalees is die amptelike taal van Nepal en van die Indiese deelstaat Sikkim. Nepalees word in Devanagari geskryf. Dit is nie verwant aan Newari nie wat tot die Tibeto-Birmaanse tale behoort.