Olivia Holt | |
Geboortenaam | Olivia Hastings Holt |
---|---|
Geboorte | 5 Augustus 1997 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2009–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Olivia Holt (gebore 5 Augustus 1997) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Kickin' It (2011) en I Didn't Do It (2014).