Pers

#6A0DAD

Pers is 'n verskeidenheid van skakerings van kleur tussen rooi en blou. Die Oxford English Dictionary beskryf dit as 'n diep, ryk kleur tussen bloedrooi en violet.

Pers as kleur is deur die Romeinse keisers en landdroste gedra, en later deur die Rooms-Katolieke biskoppe. Sedertdien word pers in die algemeen geassosieer met koninklikes en vroomheid. Die Purple Heart word toegeken aan Amerikaanse soldate wat gewond is of gesneuwel het.

Kleurkoördinate

Volgens verskeie kleurskemas word pers as volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #6A0DAD
RGB-kleurmodel (106, 13, 173)
CMYK (39, 92, 0, 32)
HSV (275°, 92%, 68%)

Variasies en gebruike

Sien ook

Verwysings

  1. Mish, Frederic C., hoofredakteur Webster's Ninth New Collegiate Dictionary Springfield, Massachusetts, V.S.A.:1984--Merriam-Webster p.957
  2. Webster's New World Dictionary of American English (Third College Edition) definieer dit as: 'n Donker kleur wat 'n mengsel van rooi en blou is." Die Random House College Dictionary definieer dit as: "any color intermediate between red and blue."
  3. Shorter Oxford English Dictionary, vyfde uitgawe, 2003.
  4. Eva Heller, Psychologie de la couleur: effets et symboliques

Eksterne skakels

Notas

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.