Segge | |
---|---|
Carex acutiformis | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Klade: | Commelinids |
Orde: | Poales |
Familie: | Cyperaceae |
Genus: | Carex L. (1753) |
Spesies | |
| |
Carex (Segge) is 'n rietgrasgenus wat tot die familie Cyperaceae behoort. Dit is 'n groot genus met ongeveer 2 060 spesies wat 'n wêreldwye verspreiding het. In Suider-Afrika kom nogtans net omtrent 'n dosyn inheemse spesies voor.
Segges behoort tot dié plante wat in gematigde streke tot die vorming van veen kan bydra. Van die seggespesies soos die Japannese Carex hachijoensis is gesogte tuinplante.
Spesies wat in Suid-Afrika voorkom, is:
Daar is ook 'n paar spesies in Suid-Afrika wat soms tot die genus Schoenoxiphium gereken word, maar dalk eintlik tot die genus Carex behoort.