Shizuoka-prefektuur

Kaart
Vlag van die Shizuoka-prefektuur

Shizuoka-prefektuur (静岡県 Shizuoka-ken?) is een van die 47 prefekture van Japan. Shizuoka is die hoofstad en belangrikste stedelike gebied.