Patrick Victor Martindale White (28 Mei1912 – 30 September1990) was 'n Australiese skrywer wat van 1935 tot 1987 twaalf romans, drie kortverhaalbundels en agt toneelstukke gepubliseer het.
White se prosa maak gebruik van humor, verskuiwende narratiewe waarnemingspunte en bewussynstroom tegnieke. In 1973 is hy bekroon met die Nobelprys vir Letterkunde, "vir 'n epiese en sielkundige vertelkuns wat 'n nuwe kontinent in die letterkunde ingebring het", soos per die Sweedse Akademie. Hy is die enigste Australiër wat tot op hede met die prys bekroon is (J. M. Coetzee het die toekenning in 2003 as 'n Suid-Afrikaanse burger gewen, voordat hy in 2006 'n Australiese burger geword het). White was ook die eerste ontvanger van die Miles Franklin-toekenning.
Lys van werke
Romans
Happy Valley (1939)
The Living and the Dead (1941)
The Aunt's Story (1948)
The Tree of Man (1955)
Voss (1957)
Riders in the Chariot (1961)
The Solid Mandala (1966)
The Vivisector (1970)
The Eye of the Storm (1973)
A Fringe of Leaves (1976)
The Twyborn Affair (1979)
Memoirs of Many in One (1986)
The Hanging Garden (2012) (Onvoltooid, postuum)
Kortverhaalbundels
The Burnt Ones (1964)
The Cockatoos (1974)
Three Uneasy Pieces (1987)
Poësie
Dertien Gedigte / onder die skuilnaam Patrick Victor Martindale. – Sydney : Privaat gedruk, (omstreeks 1929)
The Ploughman and Other Poems. – Sydney : Beacon Press, (1935)
Toneelstukke
Bread and Butter Women (1935) Ongepubliseer.
The School for Friends (1935) Ongepubliseer.
Return to Abyssinia (1948) Ongepubliseer.
The Ham Funeral (1947) prem. Union Theatre, Adelaide, 1961.
The Season at Sarsaparilla (1962)
A Cheery Soul (1963)
Night on Bald Mountain (1964)
Big Toys (1977)
Signal Driver: a Morality Play for the Times (1982)
↑"Nobel Prize in Literature 1973 – Press Release". Nobelprize.org. Nobel Media AB 2014. Web. 7 Mei 2017.
Verdere leesstof
A Conversation with Patrick White, Australian Writers in Profile, Southerly, No.3 1973
Barry Argyle, Patrick White, Writers and Critics Series, Oliver and Boyd, Londen, 1967
Peter Beatson, The Eye in the Mandala, Patrick White: A Vision of Man and God, Barnes & Noble, Londen, 1976
John Docker, Patrick White and Romanticism: The Vivisector, Southerly, No.1, 1973
Simon During, Patrick White, Oxford University Press, Melbourne, VIC, 1996.
Michael Wilding, Studies in Classic Australian Fiction, Sydney Studies in Society and Culture, 16, 1997
Ian Henderson en Anouk Lang (reds.) Patrick White Beyond the Grave, Anthem Press, 2015
Helen Verity Hewitt, Patrick White and the Influence of the Visual Arts in his Work, Doktorale Proefskrif, Dept. van Engels, Universiteit van Melbourne, 1995.
Why Bother With Patrick White?—uittreksels uit White se romans, sowel as 'n reeks kritiese interpretasies van sy werke en persoonlike herinneringe aan White.
pers vrystelling van die Nasionale Biblioteek van Australië betreffende die verkryging van 'n aansienlike versameling van White se persoonlike dokumente en manuskripte.
aanlyn katalogus van die dokumente en manuskripte wat deur die biblioteek verkry is.