28 Mei is die 148ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (149ste in skrikkeljare). Daar volg nog 217 dae.
Gebeure
Geboortes
- 1524 – Selim II, Ottomaanse keiser († 1574).
- 1660 – Koning George I van Groot-Brittanje († 1727).
- 1881 – D.F. Malherbe, Afrikaanse digter en dramaturg († 1969).
- 1887 – Jim Thorpe, Amerikaanse sportman en akteur († 1953).
- 1892 – Sepp Dietrich, SS Duitse offisier en lyfwag van Adolf Hitler († 1966).
- 1908 – Ian Fleming, outeur van James Bond-boeke († 1964).
- 1910 – Dame Rachel Kempson, Engelse aktrise († 2003)
- 1912 – Patrick White, Australiese skrywer († 1990).
- 1921 – Heinz G. Konsalik, Duitse outeur († 1999).
- 1925 – Dietrich Fischer-Dieskau, Duitse bariton († 2012).
- 1931 – Carroll Baker, Amerikaanse aktrise.
- 1932 – Chiquito de la Calzada, Spaanse akteur, komediant en sanger († 2017).
- 1944 – Rudy Giuliani, voormalige burgemeester van New York Stad.
- 1944 – Sondra Locke, Amerikaanse aktrise († 2018).
- 1968 – Kylie Minogue, Australiese aktrise en sangeres.
- 1999 – Cameron Boyce, Amerikaanse akteur († 2019).
Sterftes
- 1357 – Koning Afonso IV van Portugal
- 1787 – Leopold Mozart, Oostenrykse komponis (* 1719).
- 1849 – Anne Brontë, Engelse skryfster (* 1820).
- 1911 – Stephanus Jacobus du Toit, Afrikaanse stryder en stigter van die GRA (* 1847).
- 1916 – Ivan Franko, Oekraïense skrywer, openbare digter, vertaler en filosoof (* 1856).
- 1971 – Audie Murphy, Amerikaanse akteur (* 1925).
- 1972 – Koning Edward VIII van die Verenigde Koninkryk (* 1894).
- 1998 – Phil Hartman, Amerikaanse akteur en komediant (* 1948).
- 2001 – Francisco Varela, bioloog en filosoof.
- 2003 – Oleg Makarov, ruimtevaarder.
- 2003 – Ilya Prigogine, wenner van die Nobelprys vir Chemie (* 1977).
- 2003 – Martha Scott, Amerikaanse aktrise (* 1912).
- 2014 – Maya Angelou, Amerikaanse skrywer en digter (* 1928).
- 2022 – Bo Hopkins, Amerikaanse akteur en vervaardiger (* 1942).
- 2022 – Patricia Brake, Engelse aktrise (* 1942).
Vakansiedae
|
Wikimedia Commons bevat media in verband met 28 May. |