| |||||
Nasionale leuse: Towards a Common Future (Engels vir: "Op pad na 'n gemeensame toekoms") | |||||
Volkslied: SADC Anthem | |||||
Hoofstad | Gaborone, Botswana | ||||
Grootste stad | Luanda, Angola | ||||
Amptelike tale | Engels, Frans, Portugees en Swahili | ||||
Regering • Spitsberaadvoorsitter
• Raadsvoorsitter • SAOG-voorsitter • Hofvoorsitter • Uitvoerende Sekretaris |
Internasionale organisasie John Magufuli Palamagamba Kabudi Abdool Ameen Ariranga Pillay Stergomena Tax | ||||
Onafhanklikheid • as SAOKK
• as SAOG |
Stigting 17 April 1980 17 Augustus 1992 | ||||
Oppervlakte - Totaal - Water (%) |
9 882 959 km2 3 815 832 myl2 | ||||
Bevolking - -skatting - Digtheid |
300 miljoen (–) / km2 | ||||
BBP (KKP) - Totaal - Per capita |
2018-skatting $1 575 miljard | ||||
Geldeenheid | (– )
| ||||
Tydsone - Somertyd |
WAT (UTC+1) SCT (UTC+4) | ||||
Internet-TLD | |||||
Skakelkode | + |
Die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG; Engels: Southern African Development Community, SADC; Frans: Communauté de développement d'Afrique australe, CDAA; Portugees: Comunidade para o Desenvolvimento da África Austral, CDAA; Swahili: Jumuiya ya Maendeleo ya Nchi za Kusini mwa Afrika) is ’n interregeringsorganisasie met sy hoofkwartier in Gaborone, Botswana. Die doel van die organisasie is om sosio-ekonomiese samewerking en integrasie te bevorder en ook om politieke en veiligheidsamewerking onder die 16 lande in Suider-Afrika te versterk. Dit is aanvullend tot die rol van die Afrika-unie. Die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap se amptelike tale is Engels, Frans, Portugees en Swahili.
Land | Oppervlakte
(km²) |
Bevolking | Notas |
---|---|---|---|
Angola | 1 246 700 | 25 646 166 | |
Botswana | 582 000 | 2 024 904 | |
Comore-eilande | 2 235 | 575 660 | sedert 20 Augustus 2017 |
Demokratiese Republiek die Kongo | 2 344 858 | 29 916 800 | sedert 8 September 1997 |
Eswatini | 17 363 | 844 223 | |
Lesotho | 30 355 | 1 741 406 | |
Madagaskar | 587 295 | 12 238 914 | lidmaatskap heringestel op 30 Januarie 2014, ná die opgelegde skorsing in 2009 |
Malawi | 118 484 | 13 077 160 | |
Mauritius | 1 969 | 1 237 000 | sedert 28 Augustus 1995 |
Mosambiek | 801 590 | 20 252 223 | |
Namibië | 824 268 | 2 104 900 | sedert 21 Maart 1990 (sedert onafhanklikheid) |
Seychelle | 456 | 90 945 | ook voorheen lid van die SAOG vanaf 8 September 1997 tot 1 Julie 2004, weer in 2008 aangesluit. |
Suid-Afrika | 1 221 037 | 56 000 000 | sedert 30 Augustus 1994 |
Tanzanië | 947 303 | 44 928 923 | |
Zambië | 752 612 | 13 046 508 | |
Zimbabwe | 390 757 | 12 973 808 |
Land | Naam | Ampstermyn |
---|---|---|
Zambië | Levy Mwanawasa | 2007–2008 |
Suid-Afrika | Kgalema Motlanthe | 2008–2009 |
Demokratiese Republiek die Kongo | Joseph Kabila | 2009–2010 |
Namibië | Hage Geingob | 2010–2011 |
Angola | José Eduardo dos Santos | 2011–2012 |
Mosambiek | Filipe Nyusi | 2012–2013 |
Malawi | Joyce Banda Peter Mutharika |
2013–31 Mei 2014 31 Mei–17 Augustus 2014 |
Zimbabwe | Robert Mugabe | 2014–2016 |
Botswana | Ian Khama | 2015–2016 |
Swaziland | Mswati III | 2016–2017 |
Suid-Afrika | Jacob Zuma Cyril Ramaphosa |
2017–2018 |
Namibië | Hage Geingob | 17 Augustus 2018 – 17 Augustus 2019 |
Tanzanië | John Magufuli | 17 Augustus 2019 – 17 Augustus 2020 |
Mosambiek | Filipe Nyusi | 17 Augustus 2020 - Hede |
Land | Naam | Ampstermyn |
---|---|---|
Namibië | Kaire Mbuende | 1994–2000 |
Mauritius | Prega Ramsamy | 2000–2001 (waarnemend) 2001–2005 |
Mosambiek | Tomaz Salomão | 2005–2013 |
Tanzanië | Stergomena Tax | 2013–2021 |
Botswana | Elias Mpedi Magosi | 2021–hede |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap. |